Vier pragtige huise in die middel van die plaas.
Fiets en stap paaie wat jou heeldag besig hou.
Die mooiste mooi plek!
Die reuse Winterhoekberg beloer jou!
Oudtydse stoom trekker ploeg en oes!
En die pragtige trou en gebeurtenis lokaal.
Maak vuur in die hoek en dit word heerlik warm.
Stoepe om op te sit en te rus.
En Tulbagh dorp is net paar minute van hier indien nodig.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking