Pret en plesier!

Ons is ag grotes en ag kleintjies wat mekaar soveel kon vermaak. Die vakansie op Tulbagh was so goed!



Vervoer uitdagings!



Trap en klim en braai op die koppie.

Stoep kuier!



Kersgeskenk tyd!

En die wonderlikse ondersteuning, alles is mooi en skoon!



Tuisblad














Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog